In Curriebekernuus –  Die Blou Bulle het die Cheetahs op Loftus Versfeld in Pretoria met 25-13 getroef, terwyl die Leeus in die eerste wedstryd van die kompetisie dié naweek die Griekwas op Ellispark in Johannesburg ook met 25-13 gewen het.

Die Pumas het die Haaie op Kingspark in Durban met 31-21 geklop, en was teen rustyd reeds 24-0 voor.

Die Griffons en die WP kom sondagmiddag in Welkom teen mekaar te staan.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×