RUGBY – Die Curriebeker kampioen die Toyota Cheetahs is terug in aksie wanneer hulle teen die Western Force in die Toyota Uitdaagreeks gaan meeding.

Die 1ste wedstryd skop volgende Vrydag 25 Augustus in die Toyota Stadion af waarna die 2de wedstryd op die 2de September gespeel sal word.

Hierdie jaar beloof weer volop aksie met prysgeld van R250 000 per wedstryd wat op die spel gaan wees.

Kaartjies is R100 vir die hoofpaviljoen , R50 vir die oop paviljoen en R30 vir kinders en is beskibaar aanlyn by ticketpro.co.za

Al die wedstryde sal uitgesaai word op SuperSport en Stan Sports.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×