‘n Jong Springbok-span, onder die aanvoering van Salmaan Moerat, het die eerste toets teen Portugal in Bloemfontein met 64 – 21 gewen.

SABC-nuus berig ‘n vroue-skeidsregter, Hollie Davidson van Skotland, het vir die eerste keer in ‘n toetswedstryd van die Bokke blaas.

Die Springbokke het vir die grootste deel van die wedstryd met 14 manne gespeel nadat die senter, André Esterhuizen, ‘n rooi kaart in die derde minuut van die wedstryd ontvang het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×