Die Toyota Cheetahs het 11 drieë gedruk om die Luiperds met 69-0 in hul kragmeting in die SA Beker-reeks af te slag.

Die tuisspan het ‘n paar uitblinkers gehad in Vrydagaand se wedstyd in Bloemfontein. Netwerk24 berig vir die Vrystaters kon die oorwinning nie op ‘n beter tydstip gekom het nie, aangesien hulle verlede naweek met 29-45 teen die Boland-Kavaliers in Wellington vasgeval het.

Teen die rustyd het die Cheetahs reeds ses keer agter die doellyn gaan kuier om met 34-0 voor te loop.

error: Inhoud is beskerm !!