RUGBY – Die Toyota Cheetahs sal eerskomende Saterdagmiddag die Westelike Provinsie in ronde nommer 9 van die Curriebeker reeks in die Toyota Stadion die stryd aansê.

Die afskoptyd is vervroeg na 13:00 om die kwarteindronde wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskaps-reeks tussen die Stormers en die Bulls te akkomodeer.

Die veteraan agterspeler Robert Ebersohn bereik ook ’n mylpaal wanneer hy in sy 100ste wedstryd vir die Cheetahs gaan uitdraf – Dit sluit 83 Curriebeker , 6 Vodacom Beker en 4 Europese Uitdaagbeker-reeks wedstryde tot op datum in.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×