Springbok afrigter Rassie Erasmus wil vir Frans Malherbe by die 2027 Rugby Wêreldbeker in Australië sien speel.
Die 33-jarige Malherbe het al 76 keer vir die Springbokke uitgedraf en is betroubare yster in die Bok skrum.
Volgens Erasmus, om vir Malherbe tot by 2027 te kry, moet hulle roteer.
LUISTER: