Felix Jones het besluit om Engeland se afrigting span te verlaat.
Jones, wat deel van die Springbokke se afrigtingspan was tussen 2019 en 2023, het na die afloop van verlede jaar se Rugbywêreldbeker hom by die Engelse aangesluit as verdedigingsafrigter.
Daar word berig dat die 37-jarige ongelukkig was met die onstabiele werksomstandighede onder afrigter Steve Borthwick.
Dit is die derde afrigter wat die Engelse groep verlaat het, na Aled Walters en Tom Tombleson.