Die Springbok en Stormers stut, Frans Malherbe, sal eerskomende naweek vir ‘n 150ste keer vir diè Kaapse span uitdraf wanneer hulle die Leeus op Ellispark in die VRK-reeks gaan aandurf.

Volgens die Leeus se skrumafrigter Julian Redelinghuys gaan die rooi tapyt vir Malherbe eers na die wedstryd uitgerol word.

Redelinghuys beskryf Malherbe as ‘n groot kryger van Suid-Afrikaanse rugby en iemand wat nie altyd die eer gekry het wat hom toekom nie en gesê dat Malherbe ook een van die onbesonge helde van Suid-Afrikaanse rugby is.

Die Stormers en Leeus pak mekaar Saterdagmiddag om 14:30

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×