Die Haaie was gister ordentlik pakslae gegee in Frankryk in hulle laaste groep ronde wedstryd van die Kampioenebeker-toernooi.
Die Durban-span het by die Bordeaux-Begles gaan kuier, waar die Franse toetsvleuel, Damian Penaud, ‘n seskuns van drieë gedruk het.
Dit verdien die tuisspan, en voorlopers in groep een, ‘n 66-12 oorwinning.
Die hewige nederlaag het die Haaie ook hul plek in die Kampioenebeker se ronde van 16 gekos.
Geen Suid-Afrikaanse-span kon die uitspeelrondes van die Kampioenebeker haal nie.