Die Pumas en die Haaie het 44-elk gelykop gespeel in hulle Curriebeker-kragmeting in die Mbombela-stadion.
Altwee spanne het ses drieë gedruk, met vier doelskoppe geslaag, en twee strafskoppe deur die pale gejaag.
Die tuisspan het teen rustyd met 27-8 voorgeloop.