Die voormalige kaptein van Namibië se rugbyspan, Jacques Burger, het ‘n hoë pos opgeneem in die land se Rugbyunie.

Burger is aangestel as Namibië se direkteur van rugby.

Die 41-jarige neem oor by Allister Coetzee, wat onlangs aangestel is as die nuwe hoofafrigter van die EP Elephants.

Chrysander Botha, wat Burger se oud Namibiese spanmaat is, sal aanbly as hoofafrigter.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×