Die Blou Bul afrigter Jake White het bevestig dat hulle David Kriel se rooi kaart wil omkeer.

Kriel het ‘n rooi kaart ontvang na hy in die tweede helfte van hulle wedstryd teen Ospreys ‘n verdediger met die elmboog probeer afweer maar kontak gemaak het met die verdediger se nek gemaak.

Volgens White het diè besluit ‘n groot impak op die wedstryd gehad maar die Bulle kon steeds vir Ospreys met 29-19 klop.

White het verder bevestig dat hulle gaan kyk na watter kanale hulle moet volg en dan moet wag vir die uitkoms van hierdie aksie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×