Die Engelse-stut, Joe Marler, wat onlangs sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig het, is nou geheel en al klaar met professionele rugby.

Die 34-jarige sal een laaste wedstryd speel vir Harlequins, en dit is ‘n tuiswedstryd teen Briston Bears die komende Vrydag.

Marler groet Harlequins na 15 jaar se diens.

error: Inhoud is beskerm !!