RUGBY – Die Junior Bokke is gereed vir hul aanslag in die o.20 Rugbykampioenskaps-toernooi wat die 1ste week van Mei in Queensland , Australië afskop.

Suid-Afrika speel in hul vuurdoop teen aartsvyand Nieu-Seeland op 2 Mei terwyl die gasheerland Australië en Argentinië ook later diè dag in aksie sal wees.

*Hierdiè toernooi sal as basis dien vir die Junior Bokke se voorbereiding ten opsigte van die o.20 Wêreldbeker-toernooi wat tussen 29 Junie en 19 Julie in die Wes-Kaap beslis sal word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×