Die Leeus het, soos verwag, ‘n klomp spelers huis toe gestuur ná die span se nederlaag in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) teen Munster in Limerick.

Die groep spelers is Quan Horn, Edwill van der Merwe, Henco van Wyk, PJ Botha, Reinhard Nothnagel en Asenathi Ntlabakanye.

Die losskakel Kade Wolhuter, wat ‘n harsingskudding opgedoen het, is ook huis toe gestuur.

 

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×