Die Stormers se afrigter, John Dobson, het sy Springbok Damian Willemse geprys na hulle 34-19 oorwinning oor Munster in die Verenigde Rugbykampioenskap die afgelope Saterdag.

Willemse het met 100 persent van sy skoppe geslaag van die pluisbakkie en ‘n skepskop deur die pale gejaag.

Dobson het na die wedstryd vir Willemse beskryf as ‘n skat van Suid-Afrikaanse rugby.

LUISTER:

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×