Suid-Afrikaanse rugbyspanne sal van volgende jaar gebruik maak van ‘n nuwe balverskaffer.
Luidens ‘n berig in Rapport, het Saru ‘n sewe jaar kontrak geteken met Rhino Rugby SA.
Die kontrak, wat amptelik in Junie 2024 in die Verengde Koninkryk onderteken is, sal op 1 Januarie 2025 in werking tree.
Spanne sal tot en met dan steeds Gilbert-balle gebruik.