Die jong Springboklosskakel, Sacha Feinberg-Mngomezulu, sal op die kantlyn wees tot ten minste die Bokke se jaareinde-toer.
Bokafrigter, Rassie Erasmus, het bevestig dat Feinberg-Mngomezulu ‘n knie operasie sal ondergaan, na hy die besering glo opgedoen het tydens die Bokke se 31-27 wen oor die All Blacks op Ellis Park.
Erasmus het Dinsdag by ‘n mediakonferensie gesê dat spelers meer deursigtig moet wees met hul beserings.
error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×