Die jong Springbok losskakel, en benoemde vir Wêreldrugby se Deurbraak speler van die Jaar vir 2024, Sacha Feinberg-Mngomezulu sal binnekort weer op die veld te sien wees.
Die 22-jarige is sedert vroeg September op die herstel pad na hy ‘n knie besering opgedoen het teen die All Blacks in die Rugby Kampioenskap.
Volgens News24 is Feinberg-Mngomezulu deel van die Stormers groep wat volgende naweek hulle Verenigde Rugby Kampioenskap veldtog voortsit teen die Haaie in Durban.