RUGBY – Die Sprinbokke sal Wallis op die 22ste Junie in hul 1ste toets sedert die Wêreldbeker-toernooi op Twickhenham die stryd aansê aangesien die Amerikaanse popster Taylor Swift se Eras-toer reeds op die 18de Junie begin en die Principality stadion reeds vir diè skouspel ook bespreek was.

Volgens die nuwe afrigter Rassie Erasmus is die span oorgehaal om die Drake aan te vat aangesien hul altyd baie goeie ondersteuning van die gemeenskap in Londen en omliggende gebiede kry.

Wallis se breier Warren Gatland is egter ook vol vertroue dat sy jong groep spelers hulself op ’n neutrale venue teen die Wêreldkampioen kan toets.

*Die Bokke speel ook 2 toetse in Julie teen Ierland in Suid-Arika terwyl Wallis ook na Australië sal reis vir 2 kragmetings daar.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×