Die Cheetah en Springbok-vleuel, Sbu Nkosi, is vir drie jaar van rugby geskors nadat hy in Mei deur Wêreldrugby getoets is en sy A-monster ’n postiewe uitslag opgelewer het.

Die monster het getoon dat Nkosi ‘n anaboliese steroïde in sy sisteem gehad het wat grootliks deur spierbouers gebruik word.

Luidens berigte sal die 28-jarige se skorsing tot 15 Julie 2027 duur.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×