Die Springbok hulpafrigter Tony Brown is tans in Nieu-Seeland om die Highlanders te help voorberei vir die begin van die Super Rugby Pacific seisoen.

Luidens berigte vanuit Nieu-Seeland is Brown vir ‘n paar weke in Dunedin in ‘n informele, waarnemende kapasiteit maar sal nie lank by die Highlanders vertoef nie.

Brown sal weer terugkeer na Suid-Afrika waar hy sy verantwoordelikhede by die Springbokke sal hervat.

error: Inhoud is beskerm !!