RUGBY – Die Springbokgroep vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi wat vandag oor ’n maand in Frankryk afskop is ook vroeër vanmiddag bekendgemaak.
Die span is:
Stutte: Vincent Koch, Ox Nche, Steven Kitshoff, Frans Malherbe & Trevor Nyakane
Hakers: Malcolm Marx & Bongi Mbonambi
Slotte: Jean Kleyn, RG Snyman, Eben Etzebeth & Marvin Orie
Losvoorspelers: Deon Fourie, Siya Kolisi (Kaptein), Franco Mostert, Kwagga Smith, Marco van Staden, Pieter-Steph du Toit, Duane Vermeulen & Jasper Wiese
Skrumskakels: Jaden Hendrikse, Grant Williams, Faf de Klerk & Cobus Reinach
Losskakels: Manie Libbok & Damian Willemse
Vleuels: Kurt-Lee Arendse, Canan Moodie, Cheslin Kolbe & Makazole Mapimpi
Senters: Damian de Allende, Andre Esterhuizen & Jesse Kriel
Heelagter: Wille le Roux