Die Springbok stut Steven Kitshoff gaan volgende maand ‘n operasie ondergaan om die erns van sy besering bepaal.

Kitshoff het sy nek ernstig beseer in September in ‘n Curriebeker wedstryd tussen die Westelike Provinsie en Griekwas in Kimberley.

Daar word verwag dat die 32-jarige Springbok vir ‘n geruime tyd buite aksie sal wees.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×