Die Stormers en Bulle ontmoet die naweek op die DHL-stadion in Kaapstad met beide spanne wat sonder hul staatmaker losskakels sal moet klaarkom.

Vir die Stormers is Manie Libbok steeds op die krukkelys asook die jong Springbok Sacha Feinberg-Mngomezulu.

Die Bulle sal sonder Johan Goosen wees sowel as die medekapteins Ruan Nortje en Elrigh Louw met kniegbeserings wat hul opgedoen het in hulle kragmeting teen die Leeus.

Diè Verenigde Rugbykampioenskaps stryd sal Saterdagmiddag om 14:00 in die DHL Stadion in Kaapstad afskop.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×