Die Toyota Cheetahs se staatmaker flank Friedle Olivier gaan voortaan sy rugbyloopbaan in Japan voortsit.

Olivier het sy debuut in 2013 vir die Valke gemaak voor hy in die Russiese Premier Liga gespeel het. In Julie 2022 het hy by die Cheetahs aangesluit waar hy 41 keer vir die Vrystaters uitgedraf het.

Vrystaat Rugby het in ’n media verklaring OlIvier bedank vir sy bydrae in die Oranje trui en hom sterkte toegewens met sy toekoms planne.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×