Die 2024/25 Verenigde Rugby Kampioenskap toernooi skop Vrydagaand af en nuwe reëls sal van toepassing wees.
Die kompetisie se hoof van skeidsregters, Tappe Henning, het bevestig dat die Dupont-reël van toepassing sal wees en dat die krokodilrol ook heeltemal taboe is.
Daar sal ook van skeidsregters verwag word om vinniger wedstryde te verseker.
Daar is twee wedstryde wat Vrydagaand om 20:35 afskop, met Edinburgh en Leinster, en Cardiff en Zebre wat teen mekaar te staan kom.
error: Inhoud is beskerm !!