Die Toulon voorspeler Yannick Youyoutte sal vir die res van die jaar nie kan rugby speel nie.

Youyoutte is die afgelope naweek met ‘n rooi kaart van die veld af gestuur in Toulon se kragmeting teen die Stormers nadat hy Manie Libbok met die kop geloop het in diè wedstryd.

Youyoutte het vroeër die week voor ‘n tugkomitee verskyn en is vir vyf weke geskors.

Sy skorsing kan met ‘n week verminder word as hy Wêreldrugby se klasse vir duikslae bywoon.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×