Terwyl die moontlikheid dalk nog ligjare ver klink, kan Suid-Afrikaners dalk binnekort op die Internasionale Ruimtestasie, of IRS, werk. Dit is een van die Suid-Afrikaanse Nasionale Ruimteagentskap, of Sansa, se doelwitte om in die toekoms ruimtevaarders op te lei. Sansa se hoof, Humbulani Mudau, het aan Maroela Media gesê dit kan dalk binne die volgende twee-jaar wees. Die moontlikheid is onlangs met die Russiese ruimteagentskap, Roscosmos, bespreek. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×