Rusland gereed om Covid19 entstof beskikbaar te stel

 Rusland gereed om Covid19 entstof beskikbaar te stel

Antalya, TURKEY – August 11, 2020. The Covid-19 coronavirus vaccine produced in Russia named Sputnik-V.

Vladimir Putin, die Russiese president, het aan G20 leiers gesê dat Rusland gereed is om sy Sputnik entstof teen die Covid19-virus beskikbaar te stel aan lande wat dit nodig het.

Rusland het verlede week gesê sy eerste entsof teen Covid-19 is 92 % doetreffend.

Rusland se tweede enstof teen Covid-19, sal aanstaande jaar met massaproduksie begin. Rusland het tans meer as 2 miljoen gevalle en is een van die lande met die meeste Covid19-infeksies en ervaar steeds ‘n daaglikse toename.

Gerdie Karstens