Russiese magte het die Oekraïnse hoofstad, Kiev, Maandagoggend gebombardeer. 

Hulle het hipersoniese missiele in die lugaanval gebruik.  IOL berig verder die sogenaamde “Kinzhal”-missiele is ‘n nuwe tipe wapen wat deur Rusland ontwikkel is en wat die Russiese president Vladimir Poetin as onoorwinlik beskou.  

Maar al die missiele is deur Oekraïnse lugverdedigings teiken vernietig. Serhiy Popko van Kiev se militêre administrasie rapporteer dat vallende puin neergedaal het sonder om enige slagoffers te veroorsaak. 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×