‘n Bottelblonde Ryan Gosling is die perfekte Ken-pop in Warner Bros. se nuutste fliek, Barbie.

Met sy six pack, gebleikte hare en bruingebrande lyf, is hy die ewebeeld van ‘n hedendaagse Ken-pop.

Die fliek wys eers in Julie, 2023.

Wat dink jy van Gosling as Ken? Margot Robbie vertolk Barbie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×