Die rye by vulstasies gaan na verwagting môre heelwat langer as gewoonlik wees.

Die prys van 95 oktaan loodvrye petrol sak om middernag met een rand en twee sent per liter, terwyl 93 oktaan petrol 89 sent goedkoper sal wees.

Daar is egter geen soortgelyke verligting vir dieselverbruikers nie.

Die prys van diesel sal met tussen 10 en 15 sent per liter styg.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×