‘n Suid-Afrikaanse Mariė Botha speel die rol as Magpie, ‘n strokiesprentkarakter met ‘n gesplete persoonlikheid in die Batman reeks genaamd The Penguin.

Maroela Media berig dat sy in Pretoria groot geword en dat haar familie haar al van tweejarige ouderdom as hul “klein aktriese” beskryf het.

Sy verskyn in die reeks se vierde episode waar sy die kleurvolle karakter van Magpie vertolk.

Botha bly al vir die afgelope 14 jaar in die VSA en erken dat dit bitter moeilik is om so ‘n deurbraak te maak as jy nie oorspronklik van die VSA afkomstig is nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×