Die Suid-Afrikaanse regering beplan om feite en bewyse te verskaf om te bewys dat Israel volksmoord in Palestina pleeg.
Die regering sal volgende maand sy saak by die Wêreldhof indien. Die saak bied ‘n groeiende wêreldwye poging om vrede in die Midde-Ooste te verseker.
President Cyril Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê ander lande soos Mexiko, Türkiye, Libië, Colombia, Nicaragua, Spanje en Palestina het by Suid-Afrika se saak teen Israel aangesluit.
LUISTER: