Suid-Afrika het 29-duisend-199 COVID-19-toetse in die afgelope 24 uur uitgevoer, met seweduisend-238 nuwe gevalle. Dit verteenwoordig ‘n positiwiteitskoers van 24-komma-agt persent. Die Nasionale Departement van Gesondheid het 31 sterftes aangemeld, waarvan 12 in die afgelope 24 tot 48 uur plaasgevind het. Totale sterftes is tot dusver 100-duisend-898. Die land het tans ‘n herstelkoers van 95-komma-vier persent.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×