Suid-Afrika het die afgelope 24 uur 4 344 nuwe COVID-19-gevalle aangeteken.

Dit bring die totale aantal bevestigde gevalle op 3 891 793 te staan.

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) berig die meeste van die gevalle is in Gauteng aangeteken gevolg deur KwaZulu-Natal.

Die land het tans ‘n herstelkoers van 95,3%

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×