Die Kabinet het Woensdag ‘n verklaring vrygestel dat daar nuwe munte in 2023 sal uitkom wat sal meebring dat die amptelike tale jaarliks oor die volgende 10 jaar roteer sal word.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Duisende betoog in Kosovo oor beweerde verkragting van meisie (11)