Swak padinfrastruktuur, munisipale dienslewering en ook dieresiektes, is sommige van die redes dat die SA-landbou-vertouensindeks nou op sy laagste vlak in vyftien jaar is.

El Niño se droë en warm weerstoestande, wat veral graanverbouing erg knou, is waarskynlik die grootste bydraende faktor. Volgens die Landboubesigheidskamer het die vertrouensindeks vanaf April tot nou uiters vinnig en skerp gedaal.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×