Aldus die Suid-Afrikaanse Mineraleraad het die land se mynbedryf die afgelope 30 jaar sowat 130 000 werkverliese beleef.

Die raad het ook bekend gemaak dat die waarde van mineraaluitvoere in 2023 met R100-miljard gedaal het, in vergeleke met 2022.

Die jaarlikse oorsig toon dat mineraaltantième wat deur mynmaatskappye betaal word, ook gedaal het.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×