Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NICD) berig dat 2028 nuwe COVID-19-gevalle in Suid-Afrika geïdentifiseer is.

Dit bring die totale aantal laboratorium-bevestigde gevalle op 3 965 422 te staan.

Hierdie toename verteenwoordig ‘n 9,8% positiwiteitskoers.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×