President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika was in die vroeë 1990’s een van die mees verbonde nasies op die vasteland, met meer as drie miljoen landlyne.Ramaphosa het vroeër by die MTN-groep se 30-jaar-viering-gala-dinee gepraat.

Volgens die president was toegang tot telefone egter erg ongelyk, met swart mense wat die swaarste van die situasie dra. Hy sê visioenêres soos die groep se oorlede voormalige voorsitter, doktor Nthato Motlana, het die potensiaal van mobiele tegnologie raakgesien om hierdie gaping te vernou.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×