Sélfs diegene in die land wat bevoorreg genoeg is om ‘n werknemer te wees, het hoegenaamd niks om vandag op Werkersdag te vier nie. Dít volgens die Forum-4-Service
Delivery-party. Hy sê swak werksomstandighede en werkers se regte wat blatant verontagsaam word, is bydraend tot SA se agteruitgang oor die afgelope 30 jaar.

Abel Tau van Forum-4-Service Delivery, sê reuse kommer heers oor die astronomiese werkloosheidskoers. Volgens hom is huidige inisiatiewe wat kwansuis oplossings moet
bied, niks meer nie, as blote verkiesingsfoefies.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×