Die vakbondfederasie kritiseer die beperking van toegang tot die gedeelte van pensioengeld wat eers teen aftree-ouderdom beskikbaar word. Trevor Shaku, federasiewoordvoerder, sê dit beteken werkers word verhoed om toegang te verkry tot die totale pensioenbedrag.

Die stelsel, wat in September in werking tree, verdeel pensioengeld in ‘n spaarpot en aftreepot. ‘n Gedeelte van die spaarpotgeld kan vroeër onttrek word, terwyl daar eers teen aftree-ouderdom geld uit die aftreepot onttrek kan word.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×