Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (Sahpra) het gister ’n nuwe kombinasie antiretrovirale behandeling vir babas en jong kinders wat MIV-positief is goedgekeur en geregistreer. Die Reguleringsowerheid sê die behandeling is in korrelvorm wat op sagte kos gestrooi kan word of in melk of water opgelos kan word. Sahpra sê hierdie behandeling is ontwikkel deur die inisiatief vir dwelms vir verwaarloosde siektes en die farmaseutiese maatskappy, Cipla.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×