President Cyril Ramaphosa sal vandeesweek die World of Works-beraad in Genève in Switserland, toespreek.
Die beraad word deur die Internasionale Arbeidsorganisasie aangebied.
Vanjaar se tema is “Sosiale Geregtigheid vir Almal” en het ten doel om die voorstel vir ‘n wêreldwye koalisie vir sosiale geregtigheid te bespreek .