In ‘n poging om die las van waterbesoedeling te verlig, ondersoek Patricks Otomo, ‘n mederprofessor en vakhoof by die Universiteit van die Vrystaat, hoe sampioene gebruik kan word om die toksisiteit aansienlik te verminder.

Die agteruitgang van rivierstelsels in Suid-Afrika hoofsaaklik gekoppel aan die onvermoë van munisipaliteite om afvalwater behoorlik te behandel luidens die universiteit.

Volgens die Groendruppelverslag van 2022 het slegs 23 (of minder as 3%) uit die bestaande 850 afvalwaterstelsels oor 90 munisipaliteite vir die Groendruppel-sertifisering gekwalifiseer.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×