Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het bevestig dat hy die vermoë het om inligting direk vanaf plaaslike kripto-bate-uitruilings te ontvang.

Business Tech berig die inkomstediens het nou die visier gerig op die byna ses miljoen Suid-Afrikaanse belastingbetalers wat hierdie bates hou.

Suid-Afrikaners se gebruik van verskeie digitale geldeenhede, veral die voorkoms van kripto-bates het fenomenaal gegroei, en die inkomste diens is bekommerd dat hierdie kripto-bates en -transaksies nie op die belastingopgawes van belastingbetalers verklaar word nie.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×