Ouer persone, wat aan die geskiktheidsvereistes van die SASSA ouer persoontoelaes voldoen, asook enige toelaes wat aan die betrokke rekening gekoppel is, sal vanaf more, die 3de September, hulle betaling ontvang. Ongeskikheidstoelae word vanaf 4 September betaal en kinderondersteuning-, pleegkind-, sorgafhanklikheids- en oorlogsveteranetoelae sal vanaf die 5de September betaal word.

Die amptelike SASSA-betalingsdatums van die toelae wat SASSA bied, kan van maand tot maand wissel. Dit as gevolg van tientalle faktore en dus, volgens SASSA, behou hulle die reg voor om die betaaldae vir enige toelae te verander.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×