Serena Williams het die kragspel tennisspeler, Aryna Sabalenka, Sondag geklop

 Serena Williams het die kragspel tennisspeler, Aryna Sabalenka, Sondag geklop

Serena Williams het die kragspel tennisspeler, Aryna Sabalenka, Sondag geklop en kan nou nog ‘n rillerstryd beleef in haar komende kwarteindstryd teen Simona Halep.

Die 39-jarige Williams het Margaret Court se 24 Grand Slam-titels ge-ewenaar toe sy Sabalenka met 6-4, 2-6, 6-4 geklop het.

In plaaslike tennis nuus die 15-jarige Bella Kruger sal die week as promotorskeuse in die tweede Ilana
Kloss-internationale tennistoernooi in Potchefstroom in aksie wees.

LeandreAdmin@